Plant ‘n spekboom

Net soos een mens ‘n verskil aan klimaatsverandering kan maak, kan een plant ook ‘n groot verskil maak. Met hierdie plant, bekend as die Spekboom, het groen soldate ‘n revolusie in Suid-Afrika begin – een plant op ‘n slag. Die Spekboom, wat tot 200 jaar oud kan word, suiwer die lug deur groot hoeveelhede koolstofdioksied te absorbeer. Verder gebruik dit bitter min water en stel groot hoeveelhede suurstof vry.

 

Helpies was nog nooit bang vir ‘n uitdaging nie. Kom sluit aan by die Spekboom-uitdaging en deel jou nuut-aangeplante spekboom op sosiale media met die hitsmerk #Spekboomchallenge.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *