Een keer ‘n Helpie, altyd ‘n Helpie!
Aldoné Kok
Om te sê jy is ´n Helpie, is baie meer as net die skool waar jy skoolgaan of die skool wat jy op sport- en kulturele vlak verteenwoordig. Om ´n Helpie te wees, verander hoe jy dink en doen, die Helpie-way is jou pad na ´n suksesvolle toekoms.…
Read more