Helpies klits Covid-19
Kaitlin Scott
Covid-19 het ons almal onkant gevang en baie dinge het sedert verander. Maskers is die nuwe normaal en drukkies heeltemal buite die kwessie. So wat doen ‘n mens wanneer dié moeilike tye alles wat ons gewoond is aan verander? …
Read more