Grendeltyd in Myanmar

Aldoné Kok gesels met mnr. König                                                                 

“Ordinary does not change the world” isnie net ´n gunstelingmotto van mnr. König nie, maar beslis woorde waar volgens hy leef. Gestrand in ´n vreemde land in ongekende tye en ´n onsekere toekoms sou mens hom nie kon kwalik neem as werk so bietjie op sy geskyf is nie, maar duidelik nie…

 

 

  1. Hoelank is Meneer nou al in Myanmar en het Meneer al grendelgriep?
Read more

n Tyd om tuis te bly, ‘n tyd vir waardering

Cara Kotzé

“Ons het ons grense vir die wêreld gesluit, ons kinders is nie op skool nie, besighede het hul bedrywighede gesluit, baie het hul inkomste verloor, en ons ekonomie het tot stilstand gekom. En u het die beperkings ervaar op die daaglikse vryhede wat ons almal as vanselfsprekend aanvaar.”…

Read more

Eet en proe na hartelus!

Kayla Swanepoel

Victoria Yards in Johannesburg is ‘n geïntegreerde stedelike kompleks en ‘n samesmelting van ontwerp, mode en kuns wat fokus op sosiale ontwikkeling en terselfdetyd dien as ‘n kommersiële onderneming

 

Op die eerste Sondag van elke maand is dit die Victoria Yards-mark waar die inwonende kunstenaars hul ateljee-deure oopmaak en vir die publiek ‘n geleentheid bied om die kunstenaars te ontmoet en hul kreatiewe proses agter die skerms te bekyk.…

Read more

Helpies ry sit-sit so…

Busry. Iets wat deel is van die Helpie-kultuur aangesien dit deeluit maak van die meeste Helpies se daaglikse roetine. Daar is daagliks busse wat op roetes, in al die windrigtings, vertrek om die Helpies te karwei. Alhoewel die Helpie-ketting nooit breek nie, is daar wel kompetisie tussen die areas waar die Helpies vandaan kom.…

Read more

MODEPARADE: GETOOI MET KLAS EN STYL

Die gebruiklike “ligte, kamera, aksie” moes vanjaar op sy staan vir “donker, druppels en donderweer” by Helpmekaar se modeparade. Asof die laatmiddag-blitsstorm spesiaal vir die tema, water, bestel is, het die jaarlikse modeparade op 28 en 29 Februarie die gaste behoorlik met water, reën en donderweer in ‘n storm ontvang.…

Read more

A19 Van Welpies tot Helpies

Dit is die eerste wonderlike week van ʼn graad 8 te wees by Helpmekaar. Volgens egte Helpmekaar-tradisie het die Matrieks van 2023 (dis nou die Welpies van 2019!) se reis na Helpie-word ook met ʼn spesiale tema “Op spoor” afgeskop. Elke nuweling, gewapen met ʼn blou hoed, ʼn verkykerbord en ʼn Alter Ego-plakkie, was gereed om die pad van Welpie tot Helpie te stap.…

Read more

A19 Helpies gee met ʼn glimlag

By Helpmekaar word daar dikwels na die Helpie-familie verwys en hoe leerders na mekaar omsien as die nood druk. Hierdie sterk verweefde Helpie-familie is egter ook daarvan bewus dat hulle deel is van ʼn groter, meer diverse gemeenskap. Daarom skroom hulle nie om hul identiteit uit te leef en sodoende hul plig in die breër gemeenskap na te kom nie.…

Read more