REDAKSIONEEL
KLAUS SE KUSSINGBOEK
Sel Shōnagon was ‘n hofdame van die Japannese keiserin sowat ‘n duisend jaar gelede. Haar reaksies op mense en die natuur het sy in ‘n joernaal neergepen. Hierdie joernaal is ‘n ‘kussingboek’ genoem, want dis in ‘n laai gebêre binne ‘n houtblok wat Japanesse destyds gebruik het as ‘n kussing.…
Read moreHOU BY DIE TYE
In 2016 was ons ontgroeningstema “2020-visie”. As graad-8 leerling, moes ek myself indink oor hoe my matriekjaar, 2020, sou lyk.
Ek het ‘n rooskleurige prentjie van dié jaar in gedagte gehad. In 2020 sou alles perfek wees. Tog het geen van my verwagtinge gerealiseer nie.…
Read moreA19 Verf die wêreld geel
Ons word daagliks aan ’n groot hoeveelheid inligting blootgestel, eintlik gebombardeer.
Die ysberge smelt, nóg ’n man is moontlik van VIGS genees, vliegtuie val, karre word in die ruimte opgestuur en Marelize kan nie fiets ry nie.
Daar word altyd vir ons gesê:
“Hou by met die tye.”…
Read more