Die lig op die Bult

Cameron Sharp

Helpmekaar Kollege is vir my ‘n gelooftuiste, een gevul met opwinding, liefde, hartseer en geloof. ’n Plek wat ons as matrikulante nooit sal vergeet nie en daarom wil ons graag die skool kan verlaat met ‘n gerustheid dat die skool hierdie groter doel nooit sal vergeet nie.…

Read more

Helpie-meisies skep asem by WOW

Cameron Sharp

Elke Dinsdag tydens tweede pouse kry die meisies van Helpmekaar Kollege die geleentheid om hulle gedagtes en emosies met mekaar te deel oor wie God is en wat God alles vir ons opgeoffer het. Dit is ook ‘n veilige vesting in die besige gange van Helpmekaar waar die meisies kan asemskep en vrae vra.…

Read more

Time-out: ‘n tyd vir stil raak

Megan Saaiman

“Die Here is my herder, ek kom niks kort nie. Hy bring my by waters waar daar vrede is.” Hierdie kern van Psalm 23 beskryf die atmosfeer wat by Helpmekaar se Time-out geskep word.

Time-out is ‘n skoolaktiwiteit wat een keer per week vir die Helpies ‘n geleentheid bied om saam stil te word om Jesus se teenwoordigheid te beleef.…

Read more

Om stil te wees

Simone Shirley.  Geraas is meer as net die klank van wakkerword-alarms douvoordag of die trilling van verbygaande verkeer wat busvensters laat vibreer. Geraas is meer as net die klank van slepende voete vroegoggend op stoepe of onderlangse, klaende stemme in die klasse.…

Read more