Tuis-fiks vir die Afrika-spele

Megan Saaiman

 

In hierdie onsekere tye is baie van die Helpies se vakansieplanne vernietig, sportspelers se toere gekanselleer en kultuurkinders se kompetisies afgestel. Dit raak elke persoon op ‘n verskillende manier en om postitief te bly, is somtyds moeilik, maar Helpies word nie moeg nie en Helpies gee nie op nie.…

Read more

Elke Jan Rap en sy maat ‘n Covid-9-kenner

Nikolas Germishuysen

Met enige wêreldgebeurtenis of grootskaalse ramp begin honger wolwe sirkel met hulle samesweringsteorieë. Die Covid-19-pandemie is ‘n fees vir hierdie doemprofete. Buitensporige stories oor die oorsprong, effek en genesing van die virus, het soos ‘n veldbrand oor die internet versprei.…

Read more

Grendeltyd in Myanmar

Aldoné Kok gesels met mnr. König                                                                 

“Ordinary does not change the world” isnie net ´n gunstelingmotto van mnr. König nie, maar beslis woorde waar volgens hy leef. Gestrand in ´n vreemde land in ongekende tye en ´n onsekere toekoms sou mens hom nie kon kwalik neem as werk so bietjie op sy geskyf is nie, maar duidelik nie…

 

 

  1. Hoelank is Meneer nou al in Myanmar en het Meneer al grendelgriep?
Read more

‘Detensie’ gaan voort tydens inperking

Marnique Hibbert

Die Covid-19-virus en gepaardgaande inperking kan geensins ‘n demper plaas op die passie, visie óf deursettingsvermoë van die tienertoneelstuk Detensie se toegewyde span nie. Elke betrokke toneelleerling en onderwyser het tydens die nasionale inperkingsperiode steeds hard gewerk om seker te maak hulle is slaggereed vir die kompetisie.…

Read more

Passie wat boekdele spreek

Cara Kotze

 

“Ek is dankbaar dat ek nog steeds werk, my passie vir boeke elke dag kan uitleef, en ‘n slim man het wat dit alles met my deel,” sê me. Carol Kriel, wat al vir die afgelope 10 jaar by Helpmekaar se bibliozone, “die bib”, werk.…

Read more

Flinkdinkers stoei dit uit

Nina Germishuysen

Die beperkings van die inperking kon Helpmekaar Kollege nie van stryk bring vir die jaarlikse Algemenekennisvasvra nie. Inteendeel is die geleentheid op Vrydag 22 Mei in besondere styl op Facebook uitgesaai. Me. Linda van Niekerk en haar span het getoor met décor en die skoolsaal omskep in ‘n wafferse TV-ateljee.…

Read more

Toptendense van 2020

2020 se Toptendense sluit in stylwenke, nuwe tegnologie en die beroepe van die toekoms. Chanté du Preez, Cara Kotze, Kayla Swanepoel en Nina Germishuysen skryf oor watse tendense ons die jaar kan verwag.

 

Liewers dood as uit die mode

Dis ‘n nuwe dekade met ‘n nuwe generasie, maar die 80’s maak ‘n terugkeer in 2020.

Read more